Spektrum: Klimaatsverandering, El Niño en die intensiteit van storms
49 min
16 November 2026: Ons praat met die redakteur van Parys se koerant oor die stormskade op dié dorp. 'n Klimatoloog verduidelik hoe klimaatsverandering en El Niño die intensiteit van storms beïnvloed.